Titel: Vreesloos Vry
Outeur: Hettie Brittz
Sagteband
Uitgewer: Green Hope
Eerste Uitgawe: 2011
Aantal Bladsye: 222
Gebruikte boek in goeie toestand.
Om vreesloos te lewe is nie 'n ontkenning van die werklikheid nie, maar juis 'n erkenning van die groter werklikheid wat ver verby ons lyf en ons goed strek.