Vonkelwyn en Wurgpatats | Martie de Villiers

Vonkelwyn en Wurgpatats | Martie de Villiers

Regular price
R 65.00
Sale price
R 65.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Vonkelwyn en Wurgpatats

Outeur:  Martie de Villiers

Sagteband

Uitgewer:  Tafelberg

Jaar Uitgegee:  1992

Aantal Bladsye:  219

Gebruikte boek in goeie toestand.

'n Familiesage wat 'n verbygegane era terugroep, fyn sosiale kommentaar lewer, en bruis van kinderlike verwondering en lewensvreugde.  

Hierdie roman was een van die finaliste in De Kat, Antenne en Saambou se romankompetisie van 1990.