Titel: Vermis op Allesverloren
Outeur: Anchien Troskie
Sagteband
Uitgewer: Kwela Boeke
Eerste uitgawe, eerste druk: 2014
Aantal Bladsye: 303
Gebruikte boek in redelike toestand. Buiteblad se hoeke krul effens om.
Anchien Troskie is die skrywer vn Dis ek; Anna en Nooit is 'n lang, lang tyd.
Die rykes kyk na mekaar, die armes moet na hulleself omsien. Of alle klein dorpies dit doen, weet ek nie, maar Allesverloren doen dit beslis. Aanmekaar.