![Verflenter dan die Skanse | Ella van der Mescht](http://www.blompot.co.za/cdn/shop/products/IMG_7670-removebg-preview_{width}x.png?v=1658221220)
Titel: Verflenter dan die Skanse
Outeur: Ella van der Mescht
Hardeband
Uitgewer: J.P. van der Walt en Seun (Edms) Bpk
Jaar Uitgegee: 1978
Aantal Bladsye: 152
Tweedehandse boek in goeie toestand.
Verflenter dan die skanse is 'n aangrypende hospitaalroman wat anders is; 'n roman wat end-uit sal boei en wat die leser teen die einde tegelykertyd met 'n knop in die keel en 'n glimlag in die hart sal neersit.