Colorful book cover with a house and palm trees on a wooden surface

Verblyf | Erika Murray-Theron

Regular price
R 60.00
Sale price
R 60.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Verblyf

Outeur:  Erika Murray-Theron

Sagteband

Uitgewer:  Protea Boekhuis

Eerste uitgawe, eerste druk:  2007

Aantal Bladsye:  245

Gebruikte boek in redelike toestand.  Die hoeke van die buiteblad krul effens om.  Daar is ook 'n naam voor ingeskryf. Die res van die boek is skoon en mooi.

Twee susters, twee stede, twee kontinente.  Helena en Nicolene staan albei voor die uitdaging om 'n nuwe verblyfplek, 'n hartsplek vir hulle en hulle geliefdes te skep.