Titel: Venster op die Lewe
Outeur: Ds. J. Overduin
Hardeband
Uitgewer: N.G. Kerk-Uitgewers
Tweede Druk: Geen datum
Gebruikte boek in redelike toestand. Omslag is geplak en die boek se hoeke is rond. Daar is 'n boodskap voor in geskryf met pen. Geen merke in die teks nie.
Dit is in die volste sin van die woord 'n Bybelse dagboek: met elke dagstuk kry die waarheid van Gods Woord vir die leser 'n dieper en ryker betekenis vir sy daaglikse lewe.