Titel: Tee vir Twee
Gesprekke met Cecile Burger, Judy Venter, Nina Smit en ander vriendinne
Sagteband
Uitgewer: Carpe Diem
Eerste Uitgawe: 2003
Aantal Bladsye: 207
Gebruikte boek in uitstekende toestand.
In Tee vir Twee word alledaagse jakkalsies soos huweliksprobleme, kinders wat lol, tydbestuur en geestelike groei bespreek asof dit 'n gesprek rondom die teetafel tussen twee vriendinne is.