Titel: Stoffel in Afrika
Outeur: Christiaan Bakkes
Sagteband
Uitgewer: Human & Rousseau
Eerste Uitgawe: 2010
Aantal Bladsye: 184
Gebruikte boek in redelike toestand. Die buiteblad se hoeke krul om en daar is 'n klein skeurtjie in.
Wildernisverhale deur 'n bobaasverteller. Boek is gebaseer op werklike gebeure.