![Siener van Rensburg - Die laaste loopgraaf | Adriaan Snyman](http://www.blompot.co.za/cdn/shop/files/Unknowncopy11_{width}x.png?v=1705431205)
Titel: Die laaste loopgraaf - Siener van Rensburg
Outeur: Adriaan Snyman
Sagteband
Uitgewer: Vaandel Uitgewers
Eerste Druk: 1997
Aantal Bladsye: 123
Gebruikte boek in redelike toestand.
Ons eie Boereprofeet se visioene oor sy volk se eindbestemming.