Titel: Rooi Haring
Outeur: Schalk Schoombie
Sagteband
Uitgewer: Human & Rousseau
Eerste Uitgawe: 2017
Aantal Bladsye: 352
Gebruikte boek in goeie toestand. 'n Naam is voorin geskryf en daar is 'n klein skeurtjie aan die bladsy. Dit beinvloed nie die teks nie.
"Wat 'n groot plesier! 'n Speurverhaal van hoë gehalte, slim geskryf en aanmekaargesit." - Kerneels Breytenbach.
Boek is deur Schalk Schoombie geteken.