Pronkvere | Morné du Plessis

Pronkvere | Morné du Plessis

Regular price
R 45.00
Sale price
R 45.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Pronkvere

Outeur:  Morné du Plessis

Sagteband

Uitgewer:  Human & Rousseau

Eerste Uitgawe:  2007

Aantal Bladsye:  144

Gebruikte boek in goeie toestand.

Pronkvere is 'n lekkerleesboek, propvol wetenswaardighede, om van hoek tot kant te lees of proe-proe per storie te geniet.  Of slaan in die indeks jou gunstelingsvoëls na en kyk wat van húlle aan.