{"product_id":"professor-fossilus-en-die-dinosourusse-louise-smit","title":"Professor Fossilus en die Dinosourusse | Louise Smit","description":"\u003cp\u003eTitel:  Professor Fossilus en die Dinosourusse\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOuteur:  Louise Smit\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSagteband\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eUitgewer:  Human en Rousseau\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEerste Uitgawe:  2004\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAantal Bladsye:  176\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGebruikte boek in redelike toestand.  Hoeke van die buiteblad krul om en 'n kort boodskap is voor geskryf.  Die binnekant van die boek is skoon en daar is geen merke nie. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eProfessor Fossilus het sy eie dinosourus-museum in Salamander, 'n klein dorpie in die Karoo.  Maar hy het 'n groot probleem.  Sy Trikeratops-fossiel kort nog 'n derde horing, en hoe hard hy ook al op Salamanderkop grawe, kry hy nie een nie.  \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Lekker-lees humoristiese storie vol avontuur en wonderlike feite. \u003c\/p\u003e","brand":"Blompot","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49167550972087,"sku":null,"price":65.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0559\/5103\/2503\/files\/DSCF0002_33240379-edc8-4074-9eca-2701d91bc912.jpg?v=1789895698","url":"https:\/\/www.blompot.co.za\/products\/professor-fossilus-en-die-dinosourusse-louise-smit","provider":"Blompot","version":"1.0","type":"link"}