Titel: Professor Fossilus en die Dinosourusse
Outeur: Louise Smit
Sagteband
Uitgewer: Human en Rousseau
Eerste Uitgawe: 2004
Aantal Bladsye: 176
Gebruikte boek in redelike toestand. Hoeke van die buiteblad krul om en 'n kort boodskap is voor geskryf. Die binnekant van die boek is skoon en daar is geen merke nie.
Professor Fossilus het sy eie dinosourus-museum in Salamander, 'n klein dorpie in die Karoo. Maar hy het 'n groot probleem. Sy Trikeratops-fossiel kort nog 'n derde horing, en hoe hard hy ook al op Salamanderkop grawe, kry hy nie een nie.
'n Lekker-lees humoristiese storie vol avontuur en wonderlike feite.