Titel: Ouma in kaneel
Saamgestel deur Nina Smit
Sagteband
Uitgewer: Lux Verbi.Bm
Tweede druk 2000
Aantal Bladsye: 96
Gebruikte boek in redelike toestand. Daar is 'n nota voorin geskryf.
Ouma in kaneel is 'n boek met stories, kwinkslae, grappies, maar ook ernstige gebede en wenke om die spesiale lekker van oumawees nóg lekkerder te maak.