Titel: Oorleef jou studies
Outeur: Susan Viviers
Sagteband
Uitgewer: Roedurico Trust
Jaar Uitgegee: 2001
Aantal Bladsye: 249
Gebruikte boek in baie goeie toestand.
Wenke vir tieners. Oorleef jou studies is geskryf om aan jou te verduidelik hoe jou brein inligting inneem, verwerk, stoor en weergee.