Titel: Oorleef jou lewe
Outeur: Susan Viviers
Sagteband
Uitgewer: Roedurico Trust
Jaar Uitgegee: 2000
Aantal Bladsye: 240
Gebruikte boek in baie goeie toestand.
Wenke vir tieners. Oorleef jou lewe is 'n werkboek en instruksieboek wat op Bybelse beginsels gegrond is.