
Titel: Oorgegee om luidkeels tot Sy eer te leef.
Outeur: Retief Burger
Sagteband
Uitgewer: Struik Christelike Boeke
Eerste Uitgawe: 2010
Aantal bladsye: 193
Gebruikte boek in redelike toestand. Hoekies van buiteblad krul bietjie om.
Oorgegee is Retief se aangrypende persoonlike getuienis.
Die bonus CD is nie ingesluit nie. Ons het die boek sonder CD ontvang.