Titel: Ons Skulde
Outeur: P.P. Fourie
Sagteband
Uitgewer: Queillerie
Eerste Uitgawe: 2023
Aantal Bladsye: 263
Gebruikte boek in goeie toestand. Daar is 'n naam voorin geskryf.
Skuld en onskuld, boetedoening en vergifnis kom in Ons skulde aan die bod met die spannende ontrafeling van 'n skrikwekkende raaisel.