
Titel: Nou lieg jy mos, Katriena!
Outeur: Riana Scheepers
Sagteband
Uitgewer: J.P. van der Walt
Jaar Uitgegee: 1995
Aantal Bladsye: 130
Gebruikte boek in goeie toestand.
Almal se gunsteling-char is weer terug met 'n dosyn en nog 'n bietjie stories.