
Titel: Navorsingsmetodologie in die verpleegkunde
Outeurs: H.H.M. Uys en A.A. Basson
Sagteband
Uitgewer: HAUM
Jaar Uitgegee: 1983
Aantal Bladsye: 145
Tweedehandse boek in redelike toestand. Buiteblad is beskadig en daar is merke in die boek. In geheel lyk die boek heel goed.