`n Nuwe droom | Pierré Uys

`n Nuwe droom | Pierré Uys

Regular price
R 40.00
Sale price
R 40.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  `n Nuwe droom

Outeur:  Pierré Uys

Hardeband

Uitgewer:  Lapa

Eerste druk 2008

Aantal Bladsye:  160

Gebruikte boek in goeie toestand.  Daar is 'n naam voorin geskryf

Die Boereoorlog dreig om uit te breek en Frank McCabe, ’n Engelsman, trou met Elsa Winterbach sodat hy vir die Boeremagte kan veg. Danie van Zyl bly egter in haar gedagtes ... Het sy ’n fout begaan?

Groter Druk.