Titel: Maak my anders, Here!
Outeur: Maretha Maartens
Hardeband
Uitgewer: CUM
Vierde druk: 1993
Gebruikte boek in redelike toestand. Van die teks is met 'n neon groen merker gemerk.
Geestelike verryking en bemoediging vir die vrou van vandag. 366 Dagstukke.