Kruie vir Huis en Tuin | Eve Palmer

Kruie vir Huis en Tuin | Eve Palmer

Regular price
R 60.00
Sale price
R 60.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Kruie vir Huis en Tuin

Outeur:  Eve Palmer

Hardeband

Uitgewer:  Tafelberg

Eerste Uitgawe:  1985

Aantal Bladsye:  176

Gebruikte boek in goeie toestand.

In twintig ryklik geïllustreerde hoofstukke laat Eve Palmer die lig val op kruie in kos, met resepte vir onder meer gegeurde brood, botter, souse, jellies, tee en asyn;  aromatiese kruie (hoe om snuisterye soos potpourri, ruik- en mottesakkies te maak):  en genesende kruie (die bereiding van medisyne en die aanwending daarvan vir allerlei kwale).