Titel: Kies Lewe een dag op 'n Keer
Outeur: Dodie Osteen
Hardeband
Uitgewer: Struik Christelike Boeke
Jaar Uitgegee: 2007
Aantal Bladsye: 397
Tweedehandse boek in goeie toestand.
Ingesluit is 'n leesplan waarmee jy binne 'n jaar deur die Bybel kan lees, asook 'n tematiese indeks.