
Titel: Kennis klop kanker
Outeur: Albert Stegmann Alberts
Sagteband
Uitgewer: HAUM - Tersiêr
Jaar Uitgegee: 1993
Aantal Bladsye: 223
Gebruikte boek in redelike toestand. Daar is 'n paar merke in die boek
Die boek is op deernisvolle wyse geskryf vir die algemene publiek en in die besonder vir die kankerpasiënt en almal wat hom/haar bystaan.