Titel: Katriena, néé!
Outeur: Riana Scheepers
Sagteband
Uitgewer: Fundi
Eerste Uitgawe: 1998
Aantal Bladsye: 128
Gebruikte boek in redelike toestand. Daar is voor in 'n naam geskryf en die omslag is geplak. Binnekant van die boek lyk goed.
Hierdie versameling snaakse stories, liegstories en biegstories kom uit die lewe soos 'n mens dit dag na dag ervaar en ontbreek nie aan ironie en deernis nie.