Johannes | Corrie Botes

Johannes | Corrie Botes

Regular price
R 35.00
Sale price
R 35.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Johannes - Vrae vir Groep-Bybelstudie

Outeur:  Corrie Botes

Sagteband

Uitgewer:  Lig in Duisternis

Eerste druk 1998

Aantal Bladsye:  52

Gebruikte boek in redelike toestand.

Boekie bevat vyf en twintig Bybelstudie eenhede oor die evangelie volgens Johannes.  Boekie is geskik vir persoonlike en groep- Bybelstudie.  Selfs die hoërskooljeug sal dit met vrug kan gebruik.