Titel: In die Skuilplek van die Allerhoogste
Outeur: Solly Ozrovech
Hardeband
Uitgewer: CUM
Eerste uitgawe, eerste druk: 1994
Gebruikte boek in mooi toestand.
`n Bybelse dagboek en gebedsjoernaal. Ervaar dag na dag die nabyheid en beskerming van die Here.