Titel: God se smokkelaar
Outeur: Broer Andrew in samewerking met John en Elizabeth Sherrill
Sagteband
Uitgewer: Hart Uitgewers
Tweede druk Maart 1971
Aantal Bladsye: 246
Gebruikte boek in redelike toestand. Buiteblad lyk verweer, maar niks verkeerd met die binnekant nie.
Die buitengewone verhaal van 'n Christensendeling wat die Woord van God in Kommunistiese lande ingedra het. Hy smokkel Bybels vir lede van die ondergrondse kerk agter die ystergordyn in.
In Afrikaans vertaal deur Timo Kriel.