Titel: Gesprek met God
Outeur: Fanie Snyman
Sagteband
Uitgewer: Orion
Eerste uitgawe, eerste druk: 1995
Aantal Bladsye: 68
Gebruikte boek in redelike toestand. Daar is 'n boodskap voorin geskryf met pen.
Maleagi, die Woord vir die mense. Dis ideaal geskik vir gebruik in persoonlike stiltetyd, Bybelstudie en preekvoorbereiding.