
Titel: Geleende Liefde
Outeur: Hannah du Plessis
Hardeband
Uitgewer: J.P. van der Walt en Seun (Edms.) Bpk.
Jaar Uitgegee: 1975
Aantal Bladsye: 160
Tweedehandse boek in goeie toestand.
Geleende Liefde is 'n aangrypende liefdesverhaal uit die vaardige pen van die gewilde Hannah du Plessis.