
Titel: FAK-Sangbundel
Hardeband
Uitgewer: Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge
Jaar Uitgegee: 1979
Aantal Bladsye: 640
Gebruikte boek in redelike toestand. Jy kan sien die boek is baie gebruik, maar die boek is nie geskeur nie en dit het ook geen merke nie. Die boek se rug is wel geplak.