Ensiklopedie van die Wêreld | Albertyn

Ensiklopedie van die Wêreld | Albertyn

Regular price
R 449.00
Sale price
R 449.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Ensiklopedie van die Wêreld (Volledig 1 - 10 met 'n Suppplement en atlas)

Hoofredaksie:  Dr. C.F. Albertyn, Jan J. van Rooyen, J.J. Spies

Hardeblad

Uitgewer:  C.F. Albertyn (EDMS.) Bpk Stellenbosch

Jaar Uitgegee:  1971

Aantal Bladsye per boek:  Gemiddeld 700 

Tweedehandse boek reeks.  Party boeke se buite plastiek is weg of beskadig en boek Nr 10 se rugkant is beskadig.  Binnekant van boeke lyk goed.

Prys is vir al 11 boeke.