Titel: En Mammon het gesê: Laat ons geld maak
Outeur: Peter Banks
Sagteband
Uitgewer: Vaandel
Eerste Uitgawe: 1998
Aantal Bladsye: 124
Gebruikte boek in goeie toestand.
Gedurende die laaste dekade van die 20ste eeu het die aanslag op ál die opkomende wêreldekonomieë vinnig momentum begin kry toe eers Mexiko en daarna Chili, Venezuela en ook Suid-Korea se reeds wankelende ekonomieë feitlik vernietig is.