
Titel: Elsa se geheim
Outeur: Chris du Toit
Hardeband
Uitgewer: Daan Retief Uitgewers
Jaar Uitgegee: 1980
Aantal Bladsye: 118
Gebruikte boek in goeie toestand.
Ek, Elsa Becker van Vergezicht, Mosselbaai, synde by my volle verstand en positiewe, soos u weet, onlangs deur die hof bevestig is, bemaak hiermee die opbrengs van my boedel aan……...