
Titel: Ek kan nou Lees Sprokies
Outeur: Lisa Regan
Hardeband
Uitgewer: Diskonto Boeke en Mega magazines
Eerste Uitgawe: 2017
Aantal Bladsye: 93
Gebruikte boek in goeie toestand.
Hierdie pragtige, geïllustreerde boek met bekende sprokies daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories is daarop gemik om u kind se woordeskat uit te brei.