
Titel: Ek kan nou Lees Avontuurstories
Outeur: Lisa Regan
Hardeblad
Uitgewer: Diskonto Boeke en Megamagazines
Eerste Uitgawe: 2015
Aantal bladsye: 93
Gebruikte boek in goeie toestand.
Hierdie pragtige, geïllustreerde boek met Avontuurstories daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei u kind se woordeskat uit.