Titel: Duiwelsbrood
Outeur: Annelie Botes
Sagteband
Uitgewer: Lapa
Eerste Uitgawe: 2010
Aantal Bladsye: 482
Gebruikte boek in goeie toestand.
`n Heerlike omnibus van Annelie Botes-verhale. Die versameling bestaan uit drie novelles, negentien kortverhale en 'n essay waar die skrywer die verhaal oor die genesis van haar skrywerskap vertel.