Book titled 'Dogters van Afrika' on a wooden surface

Dogters van Afrika | Riana Scheepers

Regular price
R 75.00
Sale price
R 75.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Dogters van Afrika

Saamgestel deur Riana Scheepers

Sagteband

Uitgewer:  Tafelberg

Eerste uitgawe, eerste druk:  1997

Aantal Bladsye:  442

Gebruikte boek in redelike toestand.  Buiteblad se hoeke is effe rond, maar die boek is verder mooi en skoon.

Verhale oor Suid-Afrikaanse vroue.  Die versameling het ses-en-vyftig verhale.