Titel: Doelgerigte Gebed
Outeur: Bennie Mostert
Sagteband
Uitgewer: CUM
Eerste Uitgawe: 2007
Aantal Bladsye: 323
Gebruikte boek in redelike toestand. Buiteblad se hoeke is effens omgekrul en daar is met potlood onderlyn in die boek. Die boek is skoon.
'n Praktiese handleiding vir 'n vervullende gebedslewe.