Titel: Dis ek, Anna
Outeur: Elbie Lötter
Sagteband
Uitgewer: Tafelberg
Agtste Druk: 2005
Aantal Bladsye: 213
Gebruikte boek in redelike toestand. Buiteblad se hoeke krul om en daar is 'n klein watermerk aan die agterkant van die boek.
Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan iemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie. Dit is ’n verhaal wat sy nou eers, jare later, kan uitskryf. Nou eers kan sy die swye verbreek oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik ánderkant uitgekom het.