Titel: Die Swye van Mario Salviati
Outeur: Etienne van Heerden
Sagteband
Uitgewer: Tafelberg
Eerste Uitgawe: 2000
Aantal Bladsye: 407
Gebruikte boek in redelike toestand.
Dis 'n roman oor gierigheid en versweë skande; oor die verlede as gevangenis; oor mense wat onder hul andersheid ly. Dit is ook 'n roman oor kunstenaarskap en oor bevryding.