Die Suid-Afrikaanse Doen Dit Self Ensiklopedie

Die Suid-Afrikaanse Doen Dit Self Ensiklopedie

Regular price
R 60.00
Sale price
R 60.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Die Suid-Afrikaanse Doen Dit Self Ensiklopedie

Geredigeer deur Godfrey King

In Afrikaans vertaal deur Andries van Wyk

Hardeband

Uitgewer:  Struik

Jaar Uitgegee:  1985

Aantal Bladsye:  240

240 Bladsye propvol feite om jou te help om geld en tyd te spaar.  Meer as 750 stap-vir-stap-kleurfoto's en illustrasies.

Tweedehandse boek in goeie toestand.