Titel: Die Suid-Afrikaanse boek van Laslappie- en Appliekwerk
Outeur: Lesley Turpin-Delport
Hardeband
Uitgewer: Struik
Eerste Uitgawe: 1988
Aantal Bladsye: 175
Gebruikte boek in redelike toestand. Die buiteblad se hoeke is rond en daar is 'n klein skeurtjie aan die rugkant. Binnekant is skoon en goed.
Die grootste gedeelte van die boek bestaan uit sowat 50 individuele en opwindende ontwerpidees, en elkeen word stap vir stap met 'n volkleurfoto van die voltooide ontwerp uiteengesit. Patroonplate verskyn agter in die boek.