Die Spaanse Bruid | Wille Martin

Die Spaanse Bruid | Wille Martin

Regular price
R 65.00
Sale price
R 65.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Die Spaanse Bruid

Outeur:  Wille Martin

Hardeband

Uitgewer:  J.P. van der Walt en Seun (Edms) Bpk

Jaar Uitgegee:  1974

Aantal Bladsye:  158

Tweedehandse boek in goeie toestand.

Lees gerus self hoedat Bianca deur diep water gegaan het - letterlik, want sy het op 'n seilboot beland en onder meer 'n geveg op see meegemaak - voordat sy oplaas geluk gevind het.