Titel: Die Reuk van Koffie
Outeur: Koos Kombuis
Sagteband
Uitgewer: Human & Rousseau
Eerste Uitgawe: 2011
Aantal Bladsye: 191
Gebruikte boek in redelike toestand. Die hoekies van die buiteblad krul effens om. Die res van die boek is skoon en mooi.
Hierdie versameling is gekies uit 'n verskeidenheid skryfsels: rubrieke in koerante, artikels in tydskrifte en op webwerwe en - natuurlik - sy blogs.
Koos Kombuis is skerp, slim, satiries - en enig in sy soort.