![Die psigiese lewe van die kind-in-opvoeding | Sonnekus, Ferreira](http://www.blompot.co.za/cdn/shop/files/IMG_9474-removebg-preview_{width}x.png?v=1694167000)
Titel: Die psigiese lewe van die kind-in-opvoeding
Outeurs: MCH Sonnekus en GV Ferreira
Hardeband
Uitgewer: Universiteits-Uitgewers en Boekhandelaars (Edms) Bpk
Jaar Uitgegee: 1979
Aantal Bladsye: 411
Gebruikte boek in redelike toestand. Boek het potloodmerke in.
'n Handleiding in die Psigopedagogiek.