
Titel: Die ongetemde hart
Outeur: John Eldredge
Sagteband
Uitgewer: Struik
Eerste Uitgawe: 2005
Aantal Bladsye: 218
Gebruikte boek in redelike toestand. Punte van die buitebland krul bietjie om.
Ontdek die geheim van 'n man se siel. Daar kom 'n tyd in elke man se lewe wanneer hy moet wegbreek, en die onbekende moet aandurf met net God aan sy sy...