Titel: Die Liefde Oorwin
Outeur: Schalkie van Wyk
Hardeband
Uitgewer: J.P. van der Walt en Seun
Jaar Uitgegee: 1977
Aantal Bladsye: 150
Tweedehandse boek in goeie toestand.
Die liefde oorwin is 'n pakkende, eg-menslike verhaal deur 'n skryfster wat daarin slaag om haar lesers end-uit te boei.