Die Gewildste Afrikaanse gedigte

Die Gewildste Afrikaanse gedigte

Regular price
R 90.00
Sale price
R 90.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Die Gewildste Afrikaanse gedigte

Saamgestel deur Leserskring

Sagteband

Uitgewer:  Human & Rousseau

Tweede druk:  2013

Aantal Bladsye:  192

Gebruikte boek in goeie toestand.

Hierdie bloemlesing bevat die 100 gewildste gedigte, soos aangewys deur liefhebbers van die digkuns.  Die versameling bevat poësie deur digters soos Eugène N. Marais, Elisabeth Eybers, Breyten Breytenbach, Antjie Krog, N.P. van Wyk Louw, A.G. Visser, Lina Spies, D.J. Opperman en Adam Small.